Skip to main content

Posts

Featured

How to pension!

Ons het pas AFgetree maar kan nou OPtree elders!  Klink surreal want ons het baie hard gewerk, soms 18ure per dag. Die ou wat vir jou sê sukses is maklik praat akkies. Babas terselfdertyd grootgemaak.   Ek het deeltyds vir 5 spesialiste getik [daardie dae] aan hulle pasiënt verslae, wat volgende dag móés terug vir nuwes… soms tot 03:00 gewerk net hiervoor.   Rudy was voltyds by Armscor/Denel in Irene en het deeltyds elektriese installasies gedoen… soggens 05:00 uit op ‘n job, lig gemaak met die kar se ligte…. dan terug, dan op die fiets van Garsfontein na Irene, dan stort en werk, dan weer terug.  Saans ná ete weer terug na die elektriese job, karligte om te werk, dan terug laat saans, slaap en môre dieselfde patroon.  Vanaf 1978 -  1983 het dit so aangehou. Hy moes van skooldae elke Saterdag saam met sy pa werk [hy was ook ‘n elektriese kontrakteur, deeltyds]. Roodbol Bou & Elektries: Net die twee van ons met gedeelde titels soos CEO, Manager, Finances, Admin, H

Latest posts

Women vs Men Shopping

Dictators

Doctor vs Doctor

Vriende vs Kook

Afrikaans vs English

Toiletpapier & Linne

Beggars